My iPhone, and our amazing world...amazing.

Friday, September 19, 2014

Die Profeet: Kinders - Kahlil Gibran

Share it Please
Julle kinders is nie julle kinders nie.
Hulle is die seuns en die dogeters van die Lewe se verlange na lewe.
Hulle kom deur julle maar nie van julle nie,
En al is hulle by julle behoort hulle nie aan julle nie.

Julle mag hulle julle liefde gee, maar nie julle gedagtes nie.
Want hulle het hulle eie gedagtes.
Julle mag hulle liggame huisves, maar nie hulle siele nie,
Want hulle siele woon indie huis van more wat julle nie kan besoek nie, nie eens in julle drome nie.
Julle mag strewe om soos hulle te wees, maar moenie probeer om hulle soos julle te maak nie.

Afrikaanse verwerking, Louis Fourie


No comments:

Post a Comment

Popular Posts

Followers